So maak jy:
Bief patties:
- meng 500 g maalvleis met
- ‘n handvol broodkrummels,
- ‘n ui wat gechop en gebraai is in olie,
- ‘n opsionele eier,
- 100 gr fyn gesnyde ansjovis (anchovies) en so
- twee eetlepels capers (opsioneel).
Skaap patties:
- meng 500g lamsmaalvleis met
- ‘n handvol broodkrummels,
- ‘n ui wat gechop en gebraai is in olie,
- ‘n opsionele eier, twee eetlepels mint blare in balsamiese asyn sous,
- een eetlpel fyn peper en
- sap van ‘n suurlemoen.
Wenk: Die patties krimp ietwat in die oond, so maak hulle maar bietjie groterig.